On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Ontsnapte weer agter tralies in Bloemfontein

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 13:45 Mon, 09 Mar 2015

Ontsnapte weer agter tralies in Bloemfontein | News Article

Bloemfontein - Die 35-jarige man wat verlede Donderdag uit die landdroshof in Bloemfontein ontsnap het, is die naweek vasgetrek.

John Ntseki verskyn vandag in die plaaslike landdroshof op aanklag van ontsnapping uit aanhouding.
 
Polisiewoordvoerder Chaka Marope se Ntseki is Saterdag in Batho in hegtenis geneem. Hy het uit die hof ontsnap nadat hy gevra het om toilet toe te gaan.
 
Sy vonnis-oplegging vir verkragting sou op die dag van sy ontsnapping plaasvind.
 
Christal-Lize Muller/OFM-nuus 

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.