Local News
Noordwes soek eerste posisie vir sy 2015-matrieks─── DANE BEISHEIM 17:10 Tue, 06 Jan 2015

Itsoseng - Noordwes se LUR Wendy Matsamela het vandag gesê dat sy haar Gautengse eweknie gewaarsku het dat hulle volgende jaar die eerste posisie soek.
Gauteng beklee die 2014 eerste plek met ‘n slaagsyfer van 84,7%, en Noordwes is kort op sy hakke met 84,6%. Matsemela sê hulle beraam reeds planne.
Intussen sê Noordwes se toppresteerder Anri Hattingh van Hoërskool Vryburg sy sien baie uit na volgende jaar.
Intussen sê Noordwes se toppresteerder Anri Hattingh van Hoërskool Vryburg sy sien baie uit na volgende jaar.
Dane Beisheim/OFM-nuus
Wendy Matsamela:
Anri Hattingh: