On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Local News

Foto's: Moordhuis op Griekwastad

───   16:14 Mon, 03 Sep 2012

Mariné Jacobs

Griekwastad - 'n Tienerseun is vandag in die Landdroshof op Griekwastad op borgtog van R5 000 vrygelaat.  Hy word verdink van die moord op Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul dogter Marthella op hul plaas Naauwhoek vroeër vanjaar.



Die Steenkamps se huis op hul plaas Naauwhoek net buite Griekwastad waar die gru-moorde plaasgevind het.



Die onderste helfte van die agterdeur is deur die polisie verwyder omdat daar glo koeelgate in was.



Die agterkant van die plaashuis.



Die plaashek is gesluit met 'n ketting en slot.




'n Verlate swaai herinner aan die lewe wat daar eens op die plaas was.

Foto's: Mariné Jacobs

More from Local News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.