On Now
Weekends 16:00 - 19:00
All Request Sunday Nikki
NEXT: 19:00 - 20:00 Nuut in Afrikaans with Nadine
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: EG Kerk Goudveld

EG Kerk Goudveld

EG Kerk Welkom gemeente nooi julle hartlik uit na ons BESOEKER SONDAG spesiaal vir Oupa, ouma en kleinkinders. Ná die diens kuier ons lekker, bring 'n besoeker saam! Kom geniet 'n spesiale oggend van Geestelike verryking, gemeenskap en geselligheid. Ons sien uit daarna om hierdie geseënde tyd saam met julle te deel!

Venue: EG Kerk Welkom  | Event date:  23 February 2025, 09:00  | Area:  Free State  | City:  Welkom  | Address: 25 Jackie Kruger str, Naudeville  | Contact Number:  083 652 8433  | Contact Email:  kantoor@egkerkgoud.co.za
View All

News

Rusland, Amerika vergader in Midde-Ooste

Rusland en Amerika sal moontlik Dinsdag (18/2) die beëindiging van die oorlog tussen Oekraïne en Rusland bespreek, maar geen Europese land óf Oekraïne is na die vergadering genooi nie.  Read More


Trump staak befondsing hangende ondersoek na SA grondbeleid

Die Suid-Afrikaanse regering sê hy sien uit daarna om met die Amerikaanse president Donald Trump in gesprek te tree ná bewerings dat die staat grond opsetlik konfiskeer.  Read More


Magdom Palestyne keer terug na Gasa

Tienduisende Palestyne het na die noorde van Gasa begin terugkeer nadat Hamas ingestem het om later vandeesweek drie Israeliese gyselaars te oorhandig.  Read More


Sukses in Afrika noop verdere gebruik van malaria-entstof

Afrika se stryd teen malaria het ’n hupstoot gekry nadat miljoene dosisse van die entstof dwarsoor die vasteland afgelewer is.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.