On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams
Community Event
You are viewing: Kimberley Harmonie-Gemeente Basaar

Kimberley Harmonie-Gemeente Basaar

Kom hou basaar soos net NG Kerk Harmonie in Kimberley kan! Ons het verskeie smaaklike eetgoed om van te kies, 'n teetuin, asook kindervermaak met speletjies en 'n springkasteel. Die wit-olifanttafel is ook altyd 'n wenner met 'n "silent auction" wat deur die oggend plaasvind. Kom koop dan sommer ook jou vleis, sosaties, wors en biltong by ons. Ons kinderkerk hou 'n pannekoekkompetisie en die leraars gaan kop aan kop in hul jaarlikse koekversierkompetisie. Loer gerus op ons Facebook-blad vir meer inligting.

Venue: NG Kerk Kimberley Harmonie  | Event date:  27 July 2024, 09:00  | Area:  Northern Cape  | City:  Kimberley  | Address: Kekewichrylaan 30, Monumenthoogte  | Contact Number:  0538327722  | Contact Email:  bianca@ngkharmonie.co.za
View All

News

Fransman in hof nadat meer as 50 mans sy vrou verkrag

“Die polisie het daarna honderde foto’s en video’s van sy vrou op sy rekenaar gevind.”  Read More


Paralimpiese Spele open in Parys

“Ek moet sê, ek is opgewonde oor wat voorlê vir Parys 2024, want om toeskouers te hê sal beslis net daardie elektriese atmosfeer skep.”  Read More


Topdiplomaat in Dubai herroep oor visum-bedrogspul

“Inbrake by sy kantoor was glo deel van ’n wydlopende skema om visums aan burgers van die Verenigde Arabiese Emirate te verkoop.”  Read More


Wêreld se tweede grootste diamant in Botswana gevind

“Botswana se diamantbedryf bied wydlopende sosiaal-ekonomiese voordele aan die land wat veel verder strek as die mynbousektor.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.