On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
View All

News

Sirië wil nuwe toekoms bou ná einde van Assad-diktatuur

Terwyl die stof gaan lê oor die dramatiese ondergang van Sirië se jare lange heerser, Bashar al-Assad, begin die land se politieke toekoms voorlopig vorm aanneem.  Read More


Joe Biden se kwytskelding van sy ‘probleemseun’ oorskadu Angola-besoek

Die agenda van Amerika se pres. Joe Biden se eerste besoek aan Suider-Afrika word oorskadu deur sy verrassende kwytskelding van sy “probleemseun”, Hunter Biden.  Read More


Namibië verleng omstrede verkiesing tweede keer

Die Verkiesingskommissie van Namibië het besluit om 36 stemlokale Vrydag (29/11) en Saterdag oop te hou ná kritiek.  Read More


Israel wil appelleer teen lasbriewe vir Netanyahu, oudminister

Israel sal appelleer teen die Internasionale Strafhof (IS) se lasbriewe vir die inhegtenisneming van sy premier en oudminister van verdediging.  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.