On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams
Violence at Shimlapark in UFS

View All

News

Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


‘Ons is hier om te bly,’ sê EU terwyl Amerika Suid-Afrika dreig

Die Europese Unie (EU) en Suid-Afrika gaan hul samewerking verdiep midde-in handelsbedreigings van die Amerikaanse administrasie wat albei trotseer.  Read More


Hof verwerp Trump se opskorting van buitelandse hulp

Pres. Donald Trump het Woensdag (5/3) ’n regsterugslag beleef toe die Amerikaanse hooggeregshof sy poging verwerp het om $2 miljard se buitelandse hulpbetalings te bevries.  Read More


97ste Oscar-toekennings gevier met sang en danse ondanks verwoesting

Die Oscars-seremonie het ’n prysuitdelingseisoen afgesluit wat oorskadu is deur die Los Angeles-veldbrande in Januarie wat groot dele van dié Kaliforniese stad verwoes en talle in die bedryf geraak...  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.