The Joyride Blog
What's on the menu - Mayo & chutney roast chicken─── 17:18 Thu, 17 Feb 2022

This week, chef Maradine gives us a pretty nostalgic roast chicken recipe.
MAYONNAISE HOENDER
Pak hoenderstukke in platbak
Maak ‘n sous met die volgende – mayonnaise, hoenderspeserye, 1 pakkie dik wit uiesoppoeier ,sout, peper, roosmaryn, bietjie knoffel, droe pietersielie, bietjie bladjang of appelkooskonfyt en mosterd en so ‘n bietjie suurlemoensap – Meng die dik pasta lekker deurmekaar en skep,smeer bo-oor hoender. Moenie water bygooi nie, die hoender het genoeg water in. Sny so ‘n paar skywe uie bo-oor. Bak vir so uur en ‘n half by 150grade C. Ek bak onbedek. Kyk na ‘n uur. Dit hang af van die dikte van jou hoender en die hoeveelheid. Jou sous sal ook lekker dik gekook wees.
What's on the menu - Mayo & chutney roast chicken: