The Good Blog
The Good Blog - Yummy Mielie Tert!─── 05:07 Thu, 05 Jan 2017
Dis regtig maklik om te maak, bederf jouself! :)
Dirk se mielie tert ~ RSG
4 eiers
2 groot blikke roommielies
60 ml koekmeel
60 ml gesmelte botter
60 ml suiker
15 ml bakpoeier
Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 grade tot goudbruin.