On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

The Delightful Blog

Afternoon Delight: Snotkop maak wéér iemand se dag met 'Song vir my dad'.

───   16:02 Tue, 21 Feb 2017

Afternoon Delight: Snotkop maak wéér iemand se dag met 'Song vir my dad'. | News Article
http://elbroide.com/wp-content/uploads/2016/11/Snotkop-9.jpg

Bel nou almal vir wie jy lief is!

Chantré Griffin was baie teleurgesteld toe haar versoek vir Snotkop - Song vir my dad, nie op OFM, die klank van jou lewe uitgesaai is nie. Die versoek was vir haar pa, Roger Griffin. Snotkop was bereid om sy storie te vertel en sy persoonlike boodskap aan Chantré te gee. Luister hier:





@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.