On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Laurika
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Olebogeng
Listen Live Streams

Rugby

Springbok-koors loop hoog met #BokkeInBloem

───   MARK STEENBOK 15:35 Fri, 15 Jun 2018

Springbok-koors loop hoog met #BokkeInBloem | News Article
Photo: Mark Steenbok

Kaartjies vir môre se wedstryd tussen die Springbokke en Engeland in die Rosestad is steeds beskikbaar.


Die besturende direkteur by Vrystaat-Cheetahs, Ronel Pienaar, sê ondersteuners kan steeds hulle webblad of die kantoor besoek om kaartjies in die hande te kry. 

Tot op hede is reeds meer as 40 000 kaartjies vir die toets verkoop. Die president, Cyril Ramaphosa, gaan ook na verwagting die wedstryd, wat op Jeugdag plaasvind, bywoon. 

Bloemfontein is intussen besig om uit sy nate te bars in afwagting vir die tweede toets tussen die twee spanne.


OFM-nuus

Gallery

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.