On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Press Office

Register anywhere you are – unlock benefits, prizes!

───   09:00 Tue, 02 Apr 2024

Register anywhere you are – unlock benefits, prizes! | News Article

OFM, the Sound of Your Life, this week embarks on a digital drive for our Big Radio Registration campaign.

This means listeners can register as an official OFM listener and receive a unique code with which to unlock benefits and prizes, from anywhere – Central South Africa, nationally, even the world! All you will need is an internet connection.

In 2024, OFM vowed to bring listeners more, and from February, we went beyond the airwaves to meet our valued listeners in person and celebrate the diversity that makes each one more than just a number to us. OFM embarked on a journey crisscrossing our broadcast region, stopping in Bloemfontein, Kimberley, Klerksdorp, Welkom, Vanderbijlpark, Upington, and Potchefstroom.

At the end of March, the campaign saw Ilze Basson-Eva from Upington selected as the grand prize winner of R20 024 from hundreds of entries.

Listeners can now visit ofm.co.za, or our free mobile and desktop apps and click on ‘win’ to see how to register as an official OFM listener and receive their unique code.

OFM Programme Manager, Tim Thabethe says the campaign is a creative spin on South Africa's biggest electoral event of the year. “OFM, in its own way, canvassed its audience toward more in 2024. Committing to more music, more entertainment, and more life changing opportunities and prizes. The campaign will bring the audience and the brand closer together, and we at OFM see that as a win for all.”

Stay tuned to OFM and keep an eye on our social media for updates on exciting competitions and promotions regarding The Big Radio Registration.

ENDS

For further information, contact: marketing@ofm.co.za.


Registreer nou aanlyn – kry toegang tot voordele, pryse!

OFM, die Klank van Jou Lewe, loods vandeesweek ’n digitale veldtog vir ons Groot Radio Registrasie-kompetisie. Dit beteken luisteraars as ’n amptelike OFM-luisteraar kan registreer en ’n  unieke kode ontvang om voordele en pryse te ontsluit, van oraloor – Sentraal-Suid-Afrika, nasionaal, selfs die wêreld! Al wat jy nodig het, is ’n  internetverbinding.

In 2024 het OFM beloof om luisteraars meer te bring, en vanaf Februarie het ons luisteraars persoonlik ontmoet om die diversiteit te vier wat elkeen meer as net ’n nommer vir ons maak. OFM het ’n reis begin deur ons uitsaaigebied, met stoppe in Bloemfontein, Kimberley, Klerksdorp, Welkom, Vanderbijlpark, Upington, en Potchefstroom.

Aan die einde van Maart het die veldtog Ilze Basson-Eva van Upington as die hoofpryswenner van R20 024 uit honderde inskrywings aangewys.

Luisteraars kan nou ofm.co.za besoek, of ons gratis slimfoon en rekenaartoepassings gebruik en klik op 'win' om te sien hoe om te registreer as ’n amptelike OFM-luisteraar en hul unieke kode te ontvang.

OFM-programbestuurder, Tim Thabethe, sê die veldtog is ’n kreatiewe uitvloeisel van Suid-Afrika se komende verkiesing. "OFM het op sy eie manier meer aan ons luisteraars beloof vir 2024. Dit sluit in musiek, vermaak, en meer lewensveranderende geleenthede en pryse. Die veldtog sal die gehoor en die handelsmerk nader aan mekaar bring, en ons by OFM beskou dit as ’n wen vir almal."

Bly ingeskakel op OFM en hou ons sosiale media dop vir nuus oor opwindende kompetisies en promosies rakende Die Groot Radio Registrasie.

EINDIG

Vir meer inligting, kontak: marketing@ofm.co.za.


Why OFM

OFM, the Sound of Your Life, is Central South Africa’s premier commercial radio station, offering a mix of music, news, and entertainment. The station celebrates 38 years in the broadcasting industry this year. OFM is part of the Central Media Group, with its head office in Bloemfontein.

The station serves the affluent SEM 7-10 economically active marketplace with a broadcast footprint across the Free State, Northern Cape, southern Gauteng and North West. OFM is synonymous with the people of Central South Africa, and includes a full spectrum of listeners, from urban working moms and dads to corporate professionals, as well as rural communities and agricultural producers.

The station has an incredibly loyal and supportive audience. OFM enjoys one of the highest occurrences of time spent listening to the radio in South Africa. This is achieved by the station’s great music offerings – such as playing listeners their favourite songs on the Request Network and counting down Central South Africa’s 30 biggest hits on the Central SA Top 30.

OFM offers several niche features – including a dedicated agricultural programme with three additional agricultural news updates a day, as well as a dedicated business programme.

Sport is close to OFM listeners’ hearts and is what brings much of Central South Africa together. The station is a proud partner, sponsor, and supporter of the Cheetahs, Griquas and Leopards rugby teams as well as the Knights, Heat and Dragons cricket teams. OFM is committed to living the real good life, while at the same time helping Central South Africans to live their best lives.


Waarom OFM

OFM, die klank van jou lewe, is Sentraal-Suid-Afrika se voorste handelsradiostasie, wat ’n verskeidenheid musiek, nuus en vermaak bied. Die stasie vier vanjaar reeds 38 jaar in die uitsaaiwese. OFM is deel van die Central Media Group, met sy hoofkantoor in Bloemfontein.

Die stasie bedien die welvarende SEM 7-10 ekonomies aktiewe mark met ’n uitsaaigebied wat die Vrystaat, Noord-Kaap, Suid-Gauteng en Noordwes insluit. OFM is sinoniem met die mense van Sentraal Suid-Afrika, en sluit ’n volle spektrum van luisteraars in, van stedelike werkende ouers, tot korporatiewe professionele persone, sowel as landelike gemeenskappe en landbouprodusente.

Die stasie het ’n ongelooflike lojale en ondersteunende gehoor. OFM se luisteraars spandeer van die meeste tyd wat luisteraars in Suid-Afrika spandeer om radio te luister. Dit word bereik deur die stasie se gepaste musiekaanbiedinge – luisteraars kan hul gunstelingliedjies op die Request Network versoek en op Saterdae kan hulle inskakel om saam Sentraal-Suid-Afrika se 30 grootste treffers op die Central SA Top 30 af te tel.

OFM bied verskeie nisprogramme aan – insluitend ’n toegewyde landbouprogram met drie bykomende landbounuusopdaterings per dag, asook as ’n toegewyde sakeprogram.

Sport lê OFM-luisteraars na aan die hart en dit is wat baie Sentraal-Suid-Afrikaners bymekaar bring. Die stasie is ’n trotse vennoot, borg en ondersteuner van die Cheetahs-, Griekwas- en Luiperds-rugbyspanne, asook die Knights, Heat en Dragons krieketspanne. OFM is daartoe verbind om die waarlike goeie lewe te lei, en terselfdertyd Sentraal-Suid-Afrikaners te help om hul beste lewens te lei.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.