On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Nikki
Listen Live Streams

Other News

Aaron Brown wen MTN OFM Classic

───   06:16 Mon, 05 Nov 2012

Aaron Brown wen MTN OFM Classic | News Article

Aaron Brown het gister eerste oor die wenstreep gejaag in die MTN OFM Classic-fietswedren in Bloemfontein.

Liezl Liebenberg

Aaron Brown het gister (Sondag) eerste oor die wenstreep gejaag in die MTN OFM Classic-fietswedren in Bloemfontein. 

Brown, wat ook twee jaar gelede geseëvier het, het die roete as die beste nog beskryf.  Hy het ook sy span bedank vir die rol wat hulle in sy oorwinning gespeel het. 

Die dames-afdeling is vanjaar deur Cherise Stander gewen.  Stander sê die laaste 30 kilometer was taai, maar dat sy verheug is oor haar oorwinning. 

Sy het bygevoeg dat sy presies geweet het waar om weg te breek van die bondel af.

Owen Kock

 

Podcasts

Aaron Brown on his team effort in the MTN OFM Classic:

Cherise Stander oor haar wegbreek:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.