On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Volhoubaarheid en klimaatsverandering

───   ELZETTE BOUCHER 05:00 Mon, 28 Feb 2022

Volhoubaarheid en klimaatsverandering | News Article

“Om groen te gaan” is nie net 'n leefstylneiging nie, dit is deurslaggewend vir volhoubaarheid in die landbou.

OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof: Landbouverhoudingskanale by Nedbank…

Sien onderstaande PODCAST

LEES: Het jou boerdery 'n meesterplan?

Nedbank Landboubesigheid weet om jou landboubesigheid te laat groei, het jy die regte vennootskappe en 'n span landboukundiges nodig wat jou sektor en besigheid verstaan. Hul landbouspesialiste in jou streek verstaan jou sektor, omstandighede en waarna jy streef, al te goed. Daarom kan hulle pasgemaakte, relevante oplossings vir jou besigheid ontwikkel en lewer.

Of jy nou jou landboubesigheid volhoubaar wil laat groei of op soek is na 'n aanpasbare, veerkragtige finansiële vennoot wat beduidende waarde kan toevoeg, Nedbank se groter-prentjie-benadering beteken ons kan die beste, mees innoverende bankoplossings bied om aan jou bepaalde behoeftes te voldoen.

Lees meer oor Nedbank se innoverende oplossing hier.



#OFMSakeUur

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.