On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with Anny
Listen Live Streams

Agriculture

OFM-landbounuus: Podcast 14 Julie 2018

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:21 Fri, 15 Jun 2018

OFM-landbounuus: Podcast 14 Julie 2018 | News Article

Die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) sê veral die beesbedryf is internasionaal hoogs kompeterend.


Dié organisasie se nasionale uitvoerende hoof, Gerhard Schutte, sê daar is weer vertroue in die mark, maar daarmeesaam is daar nog uitdagings vir dié bedryf.

Die nasionale rampdroogte het vandeesweek ingevolge wetgewing verval en die publiek het tot vandeesweek Vrydag die geleentheid om geskrewe voorleggings by die parlementêre Grondwethersieningskomitee oor die moontlike wysiging van die Grondwet in te dien. 


Die OFM-landbounuusbulletin is weeksdae om 13:30 .


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.