Agriculture
OFM-landbounuus 8 Mei 2018─── MARK STEENBOK 08:03 Wed, 09 May 2018
In jou OFM-landbounuus: Die plant van koring kan oor die volgende paar weke aansienlik stadiger raak asgevolg van onvoorspelbare weerpatrone.
Dit gaan goed met die aartappelbedryf in Suid Afrika, ten spyte van verskeie uitdagings wat boere in die gesig staar.
Die Melkprodusente-organisasie se Dairy Mail Innoveringstoekennings is weer oop vir inskrywings.
OFM-nuus