Agriculture
OFM-landbounuus: Podcast Woensdag 7 Februarie 2017
─── DIRK KOK 16:00 Wed, 07 Feb 2018
Boere het in Bloemfontein saamgetrek vir Vrystaat Landbou se spesiale kongres.
VL plaas sy grondwet- en struktuurverandering eers op die ys; gesloer laat NK se boere langer wag vir droogtehulp; en skaapslagtings in die NK het drasties toegeneem.