On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Kreatiwiteit tydens Covid vanuit 'n Dr se spreekkamer

───   09:45 Thu, 02 Sep 2021

#OFMKunsteklop - Kreatiwiteit tydens Covid vanuit 'n Dr se spreekkamer | News Article

In die Kunsteklop gesels Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens met Dr. Gilbert Gibson, internis, bekroonde digter en vlieënier.

Om sin te maak van Covid-19 het die bekende Bloemfonteinseinternis sketse gemaak van X-straalfoto’s om dieaanslag van die siekte op die longe, en ook die psige, uit tebeeld.

LEES OOK: Oliewenhuis Art Museum presents "Containment"

Dié installasie van 19 kunswerke in sy wagkamer wat die X-straalfoto’s van Covid-19-pasiënte se longe uitbeeld, noop die pasiënt om nader te staan. Die werke is genaamd Covid-1 regdeur tot by Covid-19.

Luister na sy gesprek met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens hieronder.


Podcasts

#OFMKunsteklop - Kreatiwiteit tydens Covid vanuit 'n Dr se spreekkamer:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.