Mid-Morning Magic
#OFMKunsteklop - Jak de Priester gesels oor wat sy kuns inspireer─── 09:26 Thu, 08 Apr 2021

Jak de Priester is bekend vir sy musiek en teater werk maar is jare al lief vir visuele kuns. Yolanda Maartens gesels met Jak oor die inspirasie agter sy kunswerke.
Hy vertel van sy masiewe kunswerke en wat hom inspireer om sy hande vol verf te kry.
Hier kan jy gerus na sy kuns loer http://jakdepriester.co.za/jak-kuns/
#OFMKunsteklop - Jak de Priester gesels oor wat sy kuns inspireer: