On Now
Weekends 12:00 - 16:00
Classic Sundays Christie
NEXT: 16:00 - 19:00 All Request Sunday with Nikki
Listen Live Streams

Local News

Eloise Pretorius wen slagspreukkompetisie

───   07:52 Wed, 18 Feb 2009

Eloise Pretorius wen slagspreukkompetisie | News Article


'Aansteeklik' - dit is die Volksblad-kunstefees 2009 slagspreuk. En dié slagspreuk is uitgedink deur OFM omroeper, Eloise Pretorius.
Pretorius het haar wentjek van R500 aan die Volksblad Kersfonds geskenk. Die Fees vind van 14 tot 19 Julie op die Bloemfontein kampus van die Universiteit van die Vrystaat plaas.

 

 


 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.