On Now
Weekends 09:00 - 12:00
Classic Sundays Tony
NEXT: 12:00 - 16:00 Classic Sundays with Christie
Listen Live Streams

Local News

NUM ongelukkig oor aflegging van Amplats-werkers

───   DANE BEISHEIM 16:45 Thu, 30 Apr 2015

NUM ongelukkig oor aflegging van Amplats-werkers | News Article

Rustenburg - Die National Union of Mineworkers het sy ongelukkigheid uitgespreek oor Anglo Platinum se afdanking van 474 werkers by sy Khomanani-myn in Rustenburg, Noordwes.

Die vakbond se Tshimane Montoedi sê die afleggings kom as gevolg van 'n klousule vervat in 'n ondertekende ooreenkoms tussen die mededingende vakbond Amcu en Anglo Platinum ná 'n onwettige staking in 2013.
Hy voer verder aan dat werkers nie oor hierdie klousule ingelig was nie.
 
Amplats-woordvoerder, Mpumi Sithole sê op haar beurt egter dat daar wel 'n uitgebreide konsultasieproses met werkers was.

Dane Beisheim/OFM-nuus



Podcasts

Mpumi Sithole:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.