Extra time
Saturday Sport Braai recipe: Tarentaalgereg met rooi wyn.─── 16:26 Sat, 30 Jul 2016
Hierdie is bietjie anders as gewoonlik, maar as jy 'n spaar tarentaal het is hierdie wat jy met hom kan doen!
Bestanddele:
1 Groot Tarentaal in porsies gekap
Spek
4 Eetlepels botter
3 eetlepels kookolie
3 gekapte uie.
4 gekapte knoffelhuisies
Lourierblaar
1 teelepel tiemie
5ml Gedroogte Oregano
250ml droë rooi wyn
100ml vleis aftreksel
350ml Sampioene
10 Pietersielie
Sout en Peper
Metode:
Braai die spek tot bros
Braai die uie en botter in die spekolie
Voeg tarentaal gedeeltes by en braai.
Voeg uiemengsel, wortel, seldery en spek bo op.
Voeg die kruie by
Verhit wyn en aftreksel saam met die Tarentaal en laat prut vir 2-3 ure
Voeg sampioene by en sprinkle met pietersiel[ie
[BRON]