Entertainment
More Music Friday: Appel─── 08:51 Fri, 02 Jun 2023
Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.
Appel sluit aan by die span en deel meer oor sy nuwe musiek, die foute wat hy al gemaak het en hoe hy as ouer sy kind se foute benader.
LEES OOK: More Music Friday: Droomsindroom
Luister na die volledige onderhoud hier: