On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Entertainment

More Music Friday: Droomsindroom

───   07:39 Fri, 10 Feb 2023

More Music Friday: Droomsindroom | News Article
Kirsten en Kyle Schlebusch, die broers-duo van Droomsindroom.

Elke Vrydag gesels die Good Morning Breakfast met talentvolle individue en groepe in die musiekbedryf en vra hulle om akoestiese weergawes van hul liedjies vir More Music Friday te speel.

Die twee broers van die groep Droomsindroom sluit aan by die Good Morning Breakfast vir More Music Friday en vertel hoe hulle dit regkry om as broers saam te werk en steeds skool te gaan terwyl hulle toer.

LEES OOK: Vrystaatse dorpe beplan om eie krag op te wek

Luister na die volledige onderhoud hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.