On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Central SA

Koop nou jou kaartjies vir Grey’t Global Fiesta!

───   09:11 Tue, 30 Jul 2024

Sponsored09:11 Tue, 30 Jul 2024
Koop nou jou kaartjies vir Grey’t Global Fiesta!  | News Article

Grey Kollege in Bloemfontein bied op Saterdag, 24 Augustus 2024, die Grey’t Global Fiesta, as deel van sy musiekfees, by die Sand du Plessis-teater aan.

Yolanda Maartens het met Brenda Myburgh gepraat om meer uit te vind:

Vanjaar se Grey Musiekfees is geborg deur Nedbank en Die Jock Meiring Trust en het optredes deur Die Kontrak se Dodo Nyoka en Monique Steyn, en The Voice-deelnemer Corneil Muller.

Die Grey't Global Fiesta vertoon ook Grey se talentvolle leerlinge in verskeie musieknommers, sowel as 'n massakoor.

Kry jou kaartjies nou aanlyn by Webtickets of by die Pacofs-kaartjiekantoor.

Wat huidig bekend staan as die Grey Musiekfees het in 1982 ontstaan as die Grey Koorfees.

Die eerste Koorfees is gehou op die inisiatief van Dr. M.G. Heyns, skoolhoof vanaf 1980 tot 1992. Aanvanklik is kore van oor die hele land genooi. The first Choir Festival was held in the Centenary Hall.

In 1983 and 1984, it was presented in the Bloemfontein City Hall. The growing popularity of this event necessitated a move to the Sand du Plessis Theatre in 1985. For the next twenty years, Grey College was host to one of the premier choir festivals in South Africa.

In 2005, when the school celebrated its 150th birthday, it was decided to convert the Choir Festival to a Music Festival to commemorate the special occasion. This was the brainchild of Mr. Johan Volsteedt, headmaster from 1993 to 2012.

Die fokus van die nuwe Grey Musiekfees was op die ryk verskeidenheid musiektalent van die Grey-seuns, in samewerking met bekende kunstenaars, om die gewildheid en trefwydte van dié fees verder te verbreed. Die Grey Kollege-musiekpersoneel het elke jaar besondere bydraes gelewer om van die fees ‘n reuse-sukses te maak.

Some of South Africa’s top artists have participated in the Music Festival in the past. These artists include Steve Hofmeyr, Charl du Plessis, Jennifer Jones, Karen Zoid, Theuns Jordaan, Nianell, Laurika Rauch, Coenie de Villiers, Valiant Swart, Jak de Priester, Brandon October, Nadine, Klopjag, Corneil Muller, Elvis Blue, Adam, Charlize Berg, Corlea Botha, Refentse, Connell Cruise, Katlego Maboe, Isak Davel, Tarryn Lamb, Chris Chameleon, Ann Mahlohla, Caroline-Grace, Emo Adams, Demi-Lee Moore, Liezel Pieters, Timothy Moloi, Samantha Leonard, Ruhan du Toit, and local artist Naledi Mohapi.

One of the annual highlights for the school is definitely the performance of the mass choir, which is always a unique experience for all audiences. Witnessing over a thousand boys singing in unison is a breath-taking and inspiring experience that leaves an indelible mark on your soul.

Die Grey Kollege Musiekfees is ‘n toonvenster van die ryke kulturele verskeidenheid wat Grey Kollege bied. Dit is een van die belangrikste gebeurtenisse op die skool se kalender en word beskou as een van die jaarlikse kulturele hoogtepunte in Bloemfontein en die Vrystaat. Die tema hierdie jaar is “Grey’t Global Fiesta” en belowe om ‘n wonderlike produksie vir oud en jonk te wees.

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.