On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Central SA

Is dit kapok of sneeu, vra inwoners in 'n ysige Kimberley

───   CATHY DLODLO 10:05 Thu, 22 Jul 2021

Is dit kapok of sneeu, vra inwoners in 'n ysige Kimberley | News Article

Die vlokkies val in die Noord-Kaap en ‘n video wat op sosiale media gedeel word, lei tot 'n vraag waaroor talle Kimberley-inwoners vandag wonder – is dit sneeu of kapok, en wat is die verskil?

Die telefoonlyne by die plaaslike gemeenskapsradiostasie, Teemaneng Radio, het vanoggend oortyd gewerk soos wat luisteraars ingebel het om sneeu in dié Diamandstad te rapporteer. Plaaslike radio-omroeper en korrespondent van OFM-nuus, Benjamin Tshabile, sê hy was genoodsaak om drie liedjies te laai sodat hy genoeg tyd kan hê om self te gaan ondersoek instel.

‘n OFM-luisteraar, Francois van Dyk, sê dit is ‘n eerste vir hom en sover die beste verjaarsdag geskenk ooit.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.