On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Verbruikersvlakke van vleis verhoog met 3,8 miljoen ton

───   05:21 Wed, 02 Oct 2019

Verbruikersvlakke van vleis verhoog met 3,8 miljoen ton | News Article

OFM se Pieter Möller berig vandag oor syfers wat aantoon dat vleisverbruik in Suid-Afrika gestyg het.


Hoewel Suid-Afrika nog aan die herstel is van die impak van faktore soos die droogte- en siekte-uitbreidings, sal daar na verwagting binnekort ‘n groter vraag na voerbymiddels ondervind word.

 Verbruikersvlakke van vleis het onlangs verhoog met tot so baie as 3,8 miljoen ton. Die styging het ook ‘n invloed op die vraag na bymiddels, geurmiddels, minerale, ens.

Hier is Möller...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.

OFM-nuus


Podcasts

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.