Agri Hour
Gene kan tot die verbetering van vleis lei─── 07:09 Mon, 25 Feb 2019
OFM-nuus berig oor die interessante feit dat gene vleisverbeterings tot gevolg kan hê.
OFM se Pieter Möller berig oor 'n studie deur ‘n universiteit in Brasilië wat syfers en statistieke bekendgemaak het. Dit sal vleisprodusente vir seker interesseer.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus