On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Werk saam om landbou se karakter te bou, vra georganiseerde landbou

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:25 Mon, 18 Feb 2019

Werk saam om landbou se karakter te bou, vra georganiseerde landbou   | News Article
Die Vrystaatse Premier Sisi Ntombela en Herman Meiring van Bultfontein distrikslandbou. FOTO: Christal-Lize Mulluer

Herman Meiring, voorsitter van Bultfontein-distrikslandbou, wat die Premier van die Vrystaat, Sisi Ntombela, en ander betrokkenes sover gekry het om dié graanproduserende distrik te besoek, sê dit was waardevol en ‘n stap in die regte rigting.


Meiring en Ntombela het verlede naweek ontmoet waarna sy aangedui het dat sy die gebied gaan besoek om haarself te vergewis van die werklike stand van sake. Meiring sê ‘n duidelike prentjie is geskets oor die uitwerking van die droogte op boerderye en die plaaslike gemeenskap se ekonomiese groei. 

Volgens hom het alle belanghebbendes mekaar nou nodig, want daar moet saam aan die karakter van landbou gebou word om waardevolle voetspore te laat.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…



OFM-nuus

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.