On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Agri Hour

Vrystaatse boere word geseën met milde reën; spruite en damme is nou bietjie voller

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:55 Tue, 05 Feb 2019

Vrystaatse boere word geseën met milde reën; spruite en damme is nou bietjie voller | News Article
PHOTO: Argief

Talle boere in gebiede in die Vrystaat, wat swaar getref is deur die voortslepende droogte die afgelope drie jaar, het die afgelope week mildelike reën ontvang.


Boere is dankbaar daarvoor want in baie gebiede is dit die eerste reën wat dié seisoen neergesak het. Boere wag egter nou op opvolgreën, sodat natuurlike weidingstoestande verder kan verbeter. Pieter Brink snr., ‘n skaapboer wat tussen Reddersburg en Smithfield boer, het verlede Woensdag op Before Dawn nog vertel oor droogtetoestande in dié gebied. Hy was toe bekommerd oor weidingstoestande vir sy geelbekmerino-kudde.

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het weer met Brink gepraat oor die goeie reën wat eindelik op dele van sy plase uitgesak het…



Dit was Pieter Brink snr. ‘n skaapboer van die Vrystaat.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.