Agri Hour
#LandExpropriation: Moenie aan die Grondwet 'torring' nie, sê Steytler─── CHRISTAL-LIZE MULLER 06:21 Tue, 02 Oct 2018
Die voormalige voorsitter van Graan SA, Louw Steytler, sê dit sal verdoemende gevolge inhou vir Suid-Afrika om aan die Grondwet te ‘torring’.
Hy meen indien die Grondwet gewysig word sodat die regering in staat gestel word om grond sondervergoeding te onteien sal dit beleggersvertroue in Suid-Afrika skaad. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het onlangs op Vrystaat Landbou se algemene jaarkongres buite Bloemfontein met Steytler gepraat
Dit was Graan SA se voormalige voorsitter, Louw Steytler. Luister Maandag tot Vrydag tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn.
OFM-nuus