Babbelgum vir die Siel
Maklike Piesangbrood resep─── 08:28 Sat, 17 Aug 2013


Bestanddele:
’n halwe koppie margarien
’n halwe teelepel koeksoda
’n halwe koppie melk
1 teelepel vanieljegeursel
2 koppies meel
2 eiers
1 koppie suiker
1 ¼ teelepel bakpoeier
Meng alle bestanddele, behalwe die koeksoda, piesangs en melk bymekaar.Maak die koeksoda aan met die melk en voeg by ander, reeds gemengde bestandele.Voeg die piesangs by en bak vir 1 uur op 180 °C.