At Lunch
Kontreikuiers: William White van die Bean Restaurant in Hartswater─── 11:18 Wed, 02 Jun 2021
In hierdie week se episode van Kontreikuiers gesels At Lunch se Cyril Viljoen met sjef William White oor die Bean Restaurant in Hartswater en sy liefde vir die platteland.
In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.
LEES OOK: Groentetuin-ghoeroe Thabo Olivier oor sy liefde vir Suid-Afrika
William White is 'n sjef van Hartswater in die Noord Kaap. Hy besit saam met sy pa die restaurant en gastehuis, Bean Restaurant and B&B.
White is iemand wat lief is vir kos, Suid-Afrika en haar mense. Hy was ook 'n deelnemer in die derde seisoen van die kykNET-reeks, 'Kokkedoor'.
In hierdie week se episode van Kontreikuiers, kuier Cyril Viljoen met White en gesels, onder meer, oor sy liefde vir die platteland, die kuns van seerdeegbrood en Hartswater. Luister na die gesprek hieronder
Kontreikuiers: William White van die Bean Restaurant in Hartswater: