Agri Hour
Tyd loop uit vir mielie-aanplantings, reën nou noodsaaklik─── CHRISTAL-LIZE MULLER 08:14 Fri, 30 Nov 2018
![Tyd loop uit vir mielie-aanplantings, reën nou noodsaaklik Tyd loop uit vir mielie-aanplantings, reën nou noodsaaklik | News Article](https://oscar.ofm.co.za/img/fr_2018113081916.jpg?w=600&h=300&mode=crop&anchor=middlecenter&scale=both)
Talle boere in mielieproduserende gebiede in die Vrystaat en Noordwes het reeds hul grond voorberei en hulle wag nou vir goeie reën om te begin plant.
Luan van der Walt, ‘n ekonoom van Graan SA (GSA), sê met die warm en droë toestande is daar nie genoeg grondvog vir boere om te plant nie.
OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat…
Dit was Luan van der Walt, ‘n ekonoom van Graan SA op OFM. Om na ander insetsels te luister gaan na ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn.
Luister Maandag tot Vrydag van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus