On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

Swak paaie in Noordwes raak produsente negatief

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:30 Tue, 16 Oct 2018

Swak paaie in Noordwes raak produsente negatief | News Article

Die president van Agri Noordwes, Willem de Chavonnes Vrugt, sê swak infrastruktuur in dié provinsie kniehalter produsente veral in die vark, melk en bees bedrywe.


De Chavonnes Vrugt, ‘n varkprodusent in die Vryburg-gebied,  sê die swak toestand van paaie maak dit ontmoontlik vir produsente om volhoubaar te boer. Dit ondanks die feit dat die provinsiale departement van Openbare Werke en lede van georganiseerde landbou ‘n goeie samewerkingsverhouding het.

 OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom op Agri SA se kongres verlede week gepraat…



Dit was Agri Noordwes se president, Willem de Chavonnes Vrugt op OFM.

Luister weeksdae tussen 05:00 en 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by  (051) 5050-953 of stuur vir haar 'n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.