On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

The Vine

PAMPOENPOFFERTJIES IN KARAMELSOUS

───   02:06 Tue, 11 Feb 2014

PAMPOENPOFFERTJIES IN KARAMELSOUS | News Article
Poffertjies
1 k gaar pampoen...
1 k meel
2 t bakpoeier
2 e strooisuiker
1 eier
¼ k melk
knippie sout
canola-olie, vir braai

Karamelsous
¾ k suiker
1 k room
1 t vanieljegeursel
3 e botter
½ k goue stroop

Vir die poffertjies, meng al die bestanddele om ‘n gladde deeg te vorm. Verhit die olie en braai lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar. Haal uit met ‘n gaatjieslepel en dreineer op kombuispapier.

Vir die karamelsous, prut al die bestanddele 10 – 15 minute saam totdat die sous dik en blink is. Giet die sous oor die poffertjies en bedien
 
https://www.facebook.com/pages/Maklike-resepte/525434824179805 
 
 

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.