Rugby
Gysie: Gee Lambie 'n regverdige kans─── 07:07 Thu, 22 Nov 2012

Oud-Springbok, Gysie Pienaar, sê hy meen Pat Lambie doen baie goeie werk vir Suid-Afrika in die nommer 10-trui.
Liezl Liebenberg
Oud-Springbok, Gysie Pienaar, sê hy meen Pat Lambie doen baie goeie werk vir Suid-Afrika in die nommer 10-trui. Ondersteuners is verdeeld oor Lambie se bydrae tot dusver tot die span – met die Sharks-spelers wat in nog net twee wedstryde vir die Bokke uitgedraf het. Pienaar, die pa van skrumskakel, Ruan, sê dis belangrik om Lambie ‘n kans te gee om sy stempel op die span af te druk:

Gysie Pienaar oor Pat Lambie se vertonings in die Springboktrui: