On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Sussie het ontsnap

───   08:12 Wed, 29 Apr 2020

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Sussie het ontsnap | News Article

#OFMKinderhoekie is hier om jou te help om die kleinspan besig te hou gedurende hierdie tyd van inperking. Skrywer Jaco Jacobs deel een van sy gediggies met ons uit sy jongste boek "Ek wil nou nie snaaks wees nie".


Ons ontmoet vandag Jaco Jacobs se nuwe troeteldier en hy deel 'n nuwe gediggie met ons. Luister gerus hier.



Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is die moeilikste vraag op aarde? Die antwoorde op al hierdie vrae is NOU beskikbaar in hierdie e-boek met meer as 60 rympies wat gewaarborg is om jou lagspiere hope oefening te gee. Kry meer inligting by http://www.jacojacobs.co.za


Podcasts

#OFMKinderhoekie - Jaco Jacobs - Sussie het ontsnap:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.