On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 Classic Sundays with Tony
Listen Live Streams

Local News

SA weermag reg vir enige gebeurlikheid

───   OWEN KOCK 14:25 Fri, 26 Sep 2014

SA weermag reg vir enige gebeurlikheid | News Article

Lohatlha - Die SA weermag is gereed vir enige gebeurlikheid, waar ook al, ten spyte van die feit dat baie mense in die land glo dit nié die geval is nie.

Dit, volgens brigadier-generaal Lawrence Smith, tydens gister se Seboka-skyngeveg by die weermag se militêre gevegskool by Lohatlha in die Noord-Kaap.
 
Eenhede wat gister gewys het die land is gereed, sou daar oorlog uitbreek, het ingesluit die leër, lugmag, vloot en militêre polisie.

Owen Kock/OFM-nuus

Podcasts

Lawrence Smith:

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.