On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Agriculture

Nuwe veevoer vir Afrika

───   11:44 Fri, 26 Oct 2012

‘n Nuwe veevoer vir die Afrika-vasteland is bekendgestel.

Allafrica.com berig dat die Universiteit van Makarere in Uganda, die nuwe voer ontwikkel het, wat met konsekwente inname, melkproduksie by melkbeeste tot 30% kan verhoog.

Die Milk Booster Feed is ontwikkel uit navorsing wat deur die World Bank Milennium Science Institute befonds is om wetenskap in verkoopbare produkte te omskep.

Die grondstowwe (molasses) van die voer is byprodukte van suikerproduksie. Dit gee beide melk- en misproduksie ‘n hupstoot en dra nie net tot veeboerdery by nie, maar ook tot saaiboerdery in ‘n groter poging om wêreldhongersnood die hoof te bied.

Allafrica.comê

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.