On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Midvaal State of the Municipality Address

View All

News

SpaceX vier eerste suksesvolle landing van vuurpylversterker

Geopolitieke wedywering wakker ’n nuwe wêreldwye wedloop aan in die Aarde se wentelbaan en op die maan, terwyl die wêreld se ruimteagentskappe vandeesweek in die Italiaanse stad Milaan vergader.  Read More


Orkaan Milton eis minstens 16 lewens in Florida; miljoene sonder krag

Minstens 16 mense het gesterf toe orkaan Milton se tornado’s verwoesting oor Florida gesaai het terwyl dié Amerikaanse staat ook met oorstromings, kragonderbrekings en ander ontwrigtings te doen gehad...  Read More


Orkaan Milton tref Florida; oorstromings volg

Sterftes is aangemeld, nooddienste moes plek-plek opgeskort word en ’n dak is van ’n stadion afgeruk toe Orkaan Milton oor Florida inbeweeg het.  Read More


Israel verskerp aanvalle op Iran-gesteunde militante groepe

“Die aanvalle wakker vrese van ’n oorlog in die Midde-Ooste aan.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.