On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams
Kuruman kry nuwe Checkers winkels!

Kuruman kry nuwe Checkers winkels! Venue: 5 Begonia Street, Kuruman Square, Kuruman

Kuruman, jou nuwe Checkers, Checkers Outdoor en Foreign Ground Café maak Donderdag, 10 April 2025, oop by Kuruman Square.

Kom beleef die Checkers-ervaring – van vars produkte tot alles vir jou braai en daaglikse huishoudelike moet-hê’s. Geniet ook soesji, daar en dan gemaak, en soveel meer.


Lief vir koffie? Foreign Ground Café is reg langs Checkers! Geniet wêreldklas-koffie– kom geniet die beste koppie koffie in die dorp.


The new Checkers Outdoor Kuruman Square store is opening Thursday, 10 April! Stock up on everything you need for your next outdoor adventure.

Checkers Outdoor Kuruman Square – where adventure awaits.


View All

News

Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


‘Ons is hier om te bly,’ sê EU terwyl Amerika Suid-Afrika dreig

Die Europese Unie (EU) en Suid-Afrika gaan hul samewerking verdiep midde-in handelsbedreigings van die Amerikaanse administrasie wat albei trotseer.  Read More


Hof verwerp Trump se opskorting van buitelandse hulp

Pres. Donald Trump het Woensdag (5/3) ’n regsterugslag beleef toe die Amerikaanse hooggeregshof sy poging verwerp het om $2 miljard se buitelandse hulpbetalings te bevries.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.