On Now
Weekends 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
NEXT: 05:00 - 06:00 Opstaan with OFM
Listen Live Streams
Kuruman kry nuwe Checkers winkels!

Kuruman kry nuwe Checkers winkels! Venue: 5 Begonia Street, Kuruman Square, Kuruman

Kuruman, jou nuwe Checkers, Checkers Outdoor en Foreign Ground Café maak Donderdag, 10 April 2025, oop by Kuruman Square.

Kom beleef die Checkers-ervaring – van vars produkte tot alles vir jou braai en daaglikse huishoudelike moet-hê’s. Geniet ook soesji, daar en dan gemaak, en soveel meer.

Spesiale aanbiedings* wat jy nie wil misloop nie:


  • Farmers Choice vars heel hoender teen R57.99/kg
  • Laevet beesmaalvleis teen R89,99/kg
  • Sir Fruit 1.5l vrugtesap versnitte/nektars vir R44.99
  • 2kg Tastic langkorrel rys – twee vir R70 met jou Xtra Savings kaart
  • 2l Denmar melk – twee vir R54 met jou Xtra Savings kaart
  • 1.5l OMO Auto vloeibare skoonmaakmiddel/16 wasgoedkapsules – twee vir R170 met jou Xtra Savings kaart
  • 9-pak Baby Soft toiletrolle – drie vir R199 met jou Xtra Savings kaart
  • 2l Coca-Cola Original Taste Less Sugar – twee vir R40
  • Vark/hoender/beesvleis voorafverpakte sosaties teen R99,99/kg
  • Championship boerewors vir R89,99/kg
  • Steakhouse Classic T-bone steak vir R109,99/kg
  • Ontbeende brisket vir R149,99/kg
  • 450g I&J bevrore prima stokvis teen R84,99
  • Cape Point bevrore gereed-om-te-braai snoek vir R139,99/kg
  • Gereed-om-te-braai gemarineerde ‘plat’ hoender teen R59,99/kg
  • The Bakery skemerkelkie croissants – 10 pak vir R39,99
  • 800g Clover kaas vir R99,99
  • 170g Housebrand ligte vleis gesnipperde tuna – vier vir R60
  • 85g Pampers katkos – drie vir R33
  • 400ml Pantene sjampoe/opknapper – twee vir R100

*Aanbiedinge geld 10 - 21 April 2025.


Lief vir koffie? Foreign Ground Café is reg langs Checkers! Geniet wêreldklas-koffie– kom geniet die beste koppie koffie in die dorp.


The new Checkers Outdoor Kuruman Square store is opening today! Stock up on everything you need for your next outdoor adventure, like: 

  • The Bushbaby Mushroom Chair for 299.99 (SAVE R200)
  • The HTH Granular Plus Mineralsoft Pool Chlorine 8kg for 359.99 (SAVE R100)
  • And the Campmor 3x3m Outdoor Weekender Tent for 4499.99 (SAVE R1500)

Opening deals valid until the 4th of May at Checkers Outdoor Kuruman Square – where adventure awaits.

View All

News

Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


‘Ons is hier om te bly,’ sê EU terwyl Amerika Suid-Afrika dreig

Die Europese Unie (EU) en Suid-Afrika gaan hul samewerking verdiep midde-in handelsbedreigings van die Amerikaanse administrasie wat albei trotseer.  Read More


Hof verwerp Trump se opskorting van buitelandse hulp

Pres. Donald Trump het Woensdag (5/3) ’n regsterugslag beleef toe die Amerikaanse hooggeregshof sy poging verwerp het om $2 miljard se buitelandse hulpbetalings te bevries.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.