On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams
Studeer by Eduvos in Potchefstroom!

Studeer by Eduvos in Potchefstroom! Venue: Corner of Esselen Street and Steve Biko Avenue, Die Bult, Potchefstroom

10 February 2024

09:00 – 13:00

Gaan na die Eduvos Potchefstroom kampus op Saterdag, 10 Februarie 2024, vir hul Opedag!

Jy kan steeds jou plek by Eduvos verseker en kies uit meer as 20 geakkrediteerde kwalifikasies, wat internasionaal erken word. Verken hul vier toekomsgerigte fakulteite: Toegepaste Wetenskap, Handel en Reg, Geesteswetenskappe en Inligtingstegnologie. Studente kan kies uit meer as 20 internasionaal erkende, ten volle geakkrediteerde kwalifikasies. Eduvos het vier innames deur die jaar.

Ashmund sal die kampus, op die hoek van Esselenstraat en Steve Biko-laan, Die Bult, op die dag van 09:00 tot 13:00 besoek.

Eduvos is in 2023 aangewys as Suid-Afrika se beste verskaffer van hoër onderwys. 

Eduvos rus studente toe met die kennis en vaardighede om sukses te behaal ná hul gradeplegtigheid. Die kwalifikasies, kampusse en kurrikulum word voortdurend hersien om op hoogte te bly met die steeds veranderende behoeftes van die werkplek.

Eduvos streef daarna om gehalte, private hoër onderwys vir almal toeganklik te maak. Hul missie is om potensiaal – student vir student – te ontwikkel vir Afrika se welvaart. Die instelling het verskeie befondsingsvennote wat studente kan bystaan met die finansiering van hul studies.

+27 (0) 18 297 7760

potchefstroom@eduvos.com

Eduvos.com


View All

News

Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


‘Ons is hier om te bly,’ sê EU terwyl Amerika Suid-Afrika dreig

Die Europese Unie (EU) en Suid-Afrika gaan hul samewerking verdiep midde-in handelsbedreigings van die Amerikaanse administrasie wat albei trotseer.  Read More


Hof verwerp Trump se opskorting van buitelandse hulp

Pres. Donald Trump het Woensdag (5/3) ’n regsterugslag beleef toe die Amerikaanse hooggeregshof sy poging verwerp het om $2 miljard se buitelandse hulpbetalings te bevries.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.