On Now
Weekends 20:00 - 22:00
Sunday Night OFM
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams
Yonder Hartsfees 2023

Yonder Hartsfees 2023 Venue: MALU Park, Hendrik van der Bijl Street, Kimdustria, Kimberley


31 August – 3 September 2023

Yonder Hartsfees – bring jou hart, en bring jou gesin en vriende, en kom ons maak saam 'n verskil terwyl ons 'n fantastiese tyd het! Vanaf 31 Augustus tot 3 September 2023 sal daar musiek, kosstalletjies, kunsstalletjies, kindervermaak en ‘n pretpark wees – als ten bate van die Noord Kaapse Geestesgesondheidsvereniging.

Die bevestige kunstenaars is Pietman Geldenhuys (30 Augustus), Riaan Benade (31 Augustus), Early B (31 Augustus), Samantha Leonard (1 September), DoDo (1 September), en Nicholis Louw (2 September).

Maar dis nie al nie! Daar sal ook 

  • ’n 5km ‘Colour Run’
  • ‘n gesprek met ekonoom Dawie Roodt
  • ‘n haakbosskerm steak-ete met ‘n veiling
  • 'n skoonheidskompetisie, en
  • para-fietsry wees!

Besoek hulle webblad of Facebook blad vir alle info.

Kaartjies is slegs R90 vir volwassenes en R60 vir kinders by iTickets.co.za.

OFM saai die Vrydag en Saterdag regstreeks uit vanaf Yonder Hartsfees.


View All

News

Mianmar-aardbewing: Hulp stroom in ná meer as 1 700 sterftes

Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.  Read More


Suid-Afrikaners wen gesogte blommeskou-trofee in China

Suid-Afrika het die gesogte ‘Grand Gold Award’ by die 2025 Shenzhen Internasionale Blommeskou in China gewen.  Read More


‘Ons is hier om te bly,’ sê EU terwyl Amerika Suid-Afrika dreig

Die Europese Unie (EU) en Suid-Afrika gaan hul samewerking verdiep midde-in handelsbedreigings van die Amerikaanse administrasie wat albei trotseer.  Read More


Hof verwerp Trump se opskorting van buitelandse hulp

Pres. Donald Trump het Woensdag (5/3) ’n regsterugslag beleef toe die Amerikaanse hooggeregshof sy poging verwerp het om $2 miljard se buitelandse hulpbetalings te bevries.  Read More


@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.