On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams
Opening van Bloemfontein se tweede Goldwagen tak!

Opening van Bloemfontein se tweede Goldwagen tak! Venue: 71 Glenweg, Hilton, Bloemfontein

Vrydag, 22 Julie is die amptelike opening van Goldwagen se nuwe tak by Glenweg 71 in Hilton, Bloemfontein!

En, om die opening van Goldwagen se tweede tak te vier, saai At Lunch regstreeks uit, 12:00 – 15:00, wanneer jy ook in die geleentheid kan deel.

Kry gratis promosie-items en ‘n boereworsrol en koeldrank as jy R450 of meer op die dag spandeer!

Verskaffers Bilstein, Sachs, Bosch, Mann-Filter, Meyle, Wolf Oil, Febi Bilstein & Blue Print, Liqui Moly en Wynns sal ook daar wees.

By Goldwagen se nuwe tak by Glenweg 71 in Hilton, kan jy ook donasies gaan aflaai vir OFM se BIG Donation Drop-off Drive.

Skenk nuwe of goeie gebruikte warm klere en komberse, asook nie-bederfbare kos, wat aan Genade in Aksie oorhandig sal word.

Ondersteun OFM se BIG Donation Drop-off Drive en help OFM om Sentraal Suid-Afrika hierdie Juliemaand vuurwarm te hou!


View All

News

Sal jy ’n perd opsaal om te gaan stem? #SANeedsYou

“Perth, waar ’n groot klomp Suid-Afrikaners woon, is byvoorbeeld 3 700 km van Canberra af! Ry is net nie ’n opsie nie!”  Read More


Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.