On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams
Dankie Donderdae

Dankie Donderdae Venue: Central South Africa

This April, OFM will travel through our broadcast area to show our appreciation to the Agri sector, which includes farmers, their families, workers and everybody that forms part of the Agri chain, with “Dankie Donderdae”. The following OFM “Dankie Donderdae” Pop Up Radio broadcasts will take place every Thursday in April:


Beskerm jou oes met Coopers Environmental Science

Hinterland Klerksdorp

21 April 2022

10:00 – 14:00

Good Morning Breakfast se Margaret Whitfield kuier hierdie Dankie Donderdag by Coopers Environmental Science by Hinterland Klerksdorp.

Nie als in die lewe kan beheer word nie, maar jy kan insekte en knaagdiere beheer om nie jou opgebergte voer by te dam nie!

Jou beste wapen teen insekte, knaagdiere en onkruid. Ultrakill beskerm jou, jou plaas of huis met gespesialiseerde produkte wat die beheer in jou eie hande plaas. Stop ongewensde peste self met Ultrakill – die beste vir peste.

Vir alles-omvattende beskerming teen allerlei peste en knaagdiere is Coopers Ultrakill produkte beskikbaar by jou plaaslike hardeware winkel en kooperasie.

Besoek cooperses.com vir nog meer advies om jou oes the beskerm.

Oes wes, Coopers bes.

Vier Dankie Donderdag met winkopies by Malu Pork

1 Carlsteinstraat, Kimdustria, Kimberley

21 April 2022

11:00 – 15:00

Shandor Potgieter kuier Donderdag, 21 April 2022, 11:00-15:00 by Malu Pork se fabriekswinkel in Carlsteinstraat, Kimberley. Gaan maak ‘n draai vir groot spesiale aanbiedinge asook worsbroordjie en pannekoekverkope ten bate van ACVV Kimberley.


View All

News

Sal jy ’n perd opsaal om te gaan stem? #SANeedsYou

“Perth, waar ’n groot klomp Suid-Afrikaners woon, is byvoorbeeld 3 700 km van Canberra af! Ry is net nie ’n opsie nie!”  Read More


Botswana: Troppe bedreigde seekoeie val vas in modder

“Seekoeie het ’n dik maar sensitiewe vel, wat beteken dat hulle gereeld moet swem.”  Read More


Nog ’n Amerikaanse staat se onderwysers mag wapens dra

“Meer as die helfte van opvoeders glo dit sal skole minder veilig maak.”  Read More


Donker Texas ís vir die voëls

“Ons het die veldtog begin en mense het uitgevind, ‘o, sjoe, ek kan hierdie eenvoudige bydrae lewer en dit help eintlik die voëls wanneer hulle migreer’.”  Read More


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.