On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

World News

Iran president skiet nuwe VN-sanksies af

───   08:42 Thu, 10 Jun 2010

Iran president skiet nuwe VN-sanksies af | News Article

Iranse president, Mahmoud Ahmadinejad, het nuwe VN-sanksies teen sy land afgemaak as iets wat in 'n asblik hoort. Die Veiligheidsraad het gister ten gunste van nuwe strafmaatreëls teen Iran gestem aangesien die land nie sy kernverrykingsprogram stopgesit het nie. Die sanksies sluit in strenger finansiële beperkings en 'n uitgebreide wapenboikot. Iran ontken egter dat hulle kernwapens bou. Amerikaanse president, Barack Obama, sê die sanksies dra 'n duidelike boodskap oor van die internasionale gemeenskap se vasberadenheid om die verspreiding van kernwapens te keer.

BBC

@ 2025 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.