Maak liproom/salf jou lippe droeër?
Raak jou hare gewoond aan sjampoe?
Kan mens regtig nie jou eie parfuum ryk nie?
Stuur jou vrae vir hannon@ofm.co.za
Tydens sy blitsbesoek aan Suid-Afrika het pres. Wolodimir Zelenski pres. Cyril Ramaphosa gevra om Oekraïense kinders wat in Rusland is, te help terugbring huis toe.
Read More
Mianmar se militêre leiers het die naweek buurlande toegelaat om skepe, vliegtuie en reddingspanne te stuur om te help ná een van die kragtigste aardbewings in die land se geskiedenis.
Read More