#takenote
2018 Ghoema Toekenning Wenners─── 14:23 Mon, 30 Apr 2018

Indie jy gisteraand se 2018 Ghoema Toekennings gemis het, hiermee die volledige lys van wenners
Gisteraand, 29 April 2018, was die jaarlikse amptelike Ghoema toekenningsgeleentheid. Indien jy gewonder het wat die Ghoemas is, sal ek jou met graagte in kennis stel. Die Ghoema Toekennings is die crème de lacrème van die Afrikaanse musiekbedryf. Dit is gelykstaande aan die Grammy Awards en die South African Music Awards, maar, soos voorheen genoem, eksklusief vir die Afrikaanse musiekbedryf.
Nou, sonder om jou verder op te hou met afwagting, hiermee die volledige lys van wenners tydens die 2018 Ghoema Toekennings:
BESTE NUWELING VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe
BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
Elvis Blue – Die Brug (Geskryf deur Elvis Blue)
BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR
YOMA – Wille Kat (Geskryf deur Claudia Witbooi [YOMA])
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr – SKREE
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Liezel Pieters – Sing My Hart Uit
BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP
Kaleidoskoop – Gunsteling Seisoen
BESTE GEESTELIKE ALBUM
Anders – Bruid
BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
Piet Smit – Liedjies en Rympies
BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Francois van Coke – Hierdie Is Die Lewe
BESTE ROCK ALBUM
Saarkie – QueenVan Die Toorbos
BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM
Ricus Nel – Bring Hulde Aan Worsie Visser
BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
CH2 – Insomnia
BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM
Ons Lieflinge – Miljoene Stemme
BESTE COUNTRY-ALBUM
Elandré – Kleindorp-Dromer
BESTE MUSIEKVIDEO
Appel – Musiekvideo-Trilogie [Lei My Na Die Water, Kom En Lê My Neer, Vroumens] (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
BESTE LIEDJIESKRYWER SOLO
Chris Chameleon
BESTE LIEDJIESKRYWER SAMEWERKINGSGROEP
Pierre Greeff, Hunter Kennedy & Fred den Hartog
BESTE VERVAARDIGER SOLO
Theo Crouse
BESTE VERVAARDIGER SAMEWERKINGSGROEP
Theo Crouse & Karen Zoid
ERE-TOEKENNING:LEWENSBYDRAE
Lydia Winchester
ERE-TOEKENNING:BESTE VERKOPER
Jo Black –Skepe
ERE-TOEKENNING:GHOEMA DIAMANT
Klipwerf Dansorkes
PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR
Steve Hofmeyr
PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR
Karlien van Jaarsveld
PUBLIEK SE GUNSTELING DUO OF GROEP
Tussen Sterre
VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Juanita du Plessis
MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR
Jo Black
GROEP VAN DIE JAAR
Die Heuwels Fantasties
ALBUM VAN DIE JAAR
Jo Black –Skepe (Vervaardigers: Murray Lubbe en Danny Smoke)
GEWILDSTE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Jo Black –Skepe (Geskryf deur Jo Black, Johan Vorster en Christoph Kotze)
LUITOON VAN DIE JAAR
Monique Steyn –Die Boom
DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR
Jo Black –Skepe (Geskryf deur Jo Black, Johan Vorster en Christoph Kotze)
DIGITALE ALBUM VAN DIE JAAR
Jo Black – Skepe (Vervaardigers: Murray Lubbe en DannySmoke)
Source - https://afrmusieknuus.co.za/2018/04/29/ghoema-musiekpryse-2018-en-die-wenners/